Nr 1 Ranked Treehouse
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Old Seaview Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R910 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nr 1 Ranked Treehouse bied 'n vakansie-ervaring ver van die stadsgewoel in 'n vallei omring deur die natuur en voëls. Dit is op 'n plaas net buite Gqeberha (Port Elizabeth) en is die perfekte opsie vir 'n gesin wat op soek is na rustigheid.
Hierdie boomhuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n solder-area en 'n badkamer. Die solder het 'n koningingrootte-bed aan die een kant en 'n dubbelbed aan die ander kant. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon met sitplek. Daar is 'n stoep met 'n etenstafel, 'n sitarea, hangmat en 'n draagbare braai onder die boomhuis. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 36 Old Seaview Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Nr 1 Ranked Treehouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Old Seaview Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang