Successfully reported

Nr 70 Die Oog Holiday Resort

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.5
Veiligheid
3.7
Japie V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker. Eerste paar dae was die water koud, maar daarna baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2025

We've enjoyed our stay so much! We enjoyed our stay. It is a lovely quiet roundabout that is very close to the main swimming pool. Everything is very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Andre P
Kort verblyf Gesin met tieners
1.6
Apr 2024

Die Oog will never see me again. Dirty rondawel. We used our own bedding. The warm pool is not hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Hilmarie
Nr 70 Die Oog Holiday Resort
The guest informed me personally, when I specifically went to enquire if everything is in order, that there are no complaints and that everything is OK - a few hours after their arrival and again midway during their stay.

Yolandi G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Peaceful. Was lovely, peaceful. People were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Soekie S
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Lekker gekuier, dankie. Rustig gewees en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Rustige wegbreek met genoeg om die hele gesin besig te hou. Die Oog is 'n massiewe oord. Die Warm en koue swembaddens is netjies en die oord self is baie skoon en netjies. Almal is besonders bedagsaam. Die wegneem etes is 'n baie billike prys en die kos is fantasties. Die winkel hou alles aan wat jy benodig. Oom Benico, die eienaar is baie vriendelik en tref reëlings met jou voor aankoms, gedurende besoek en ook as jy vertrek. Al wat dalk kortkom is 'n sambreel of klein afdakkie buite by die braai sou mens deur die dag dalk 'n wors op die kole wou gooi. Verder is daar alles in die huis wat jy benodig. En dan die supertube vir besoekers is 'n bietjie duur vir net 4 ure se gly. R50 per dag waar inwoners R10 betaal. En die putt-putt bane se bemanning kort aandag, ons kon nie iemand in die hande kry om die stokke te kry nie, en het dit toe maar gelos. Daar was ook ander gesinne wat dieselfde probleem ervaar het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2019

Baie rustig. Ek sou net aanraai dat daar darem 'n paar DStv-kanale of enige tipe van TV-programme wees, nie net die DStv-radiostasies nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilmarie
Nr 70 Die Oog Holiday Resort
Al wat nodig is om te selekteer tussen of radiostasies, musiek of TV kanale -wat alles beskibaar is. Dit is jammer dat julle dit nie tydens jul verblyf genoem het nie, dit kon met 'n druk van 'n knoppie uitgeklaar word.

Julian N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2019

Baie still en rustig. Verblyf was lekker, dink net die TV kan vervang word met nuwer tegnologie (32" platskerm).

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Des 2019

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Hilmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: NR 70, Die Oog Aftreelandgoed, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YjJkNzExLWY3NWYtNGJkNS04YjQ3LTkxOGFhYTE0NGIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 18 5 1 4 NR 70 Die Oog Aftreelandgoed 0560 Limpopo 021 201 8901 10:00-16:00 16:00 -24.449634476794 28.614875952544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang