Successfully reported
+34

Nuakh Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 A.W. Stevens Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 560 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Nuakh Accommodation is in die vissersdorpie in die bekoorlike kusdorpie Velddrif geleë. Dié 100 jaar oue selfsorg-eenheid was een van die eerste huise wat in die area gebou is en is die ideale basis vanwaar die verskeie besienswaardighede in hierdie deel van die Weskus verken kan word.

Dié bekoorlike vakansie-eenheid bied slaapplek aan 12 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort met 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n diepvrieskas, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende leefarea het 'n kaggel en 'n TV met Netflix en lei na die onderdakstoep wat spog met 'n braai-area. Die eenheid het 'n trap wat na die dakstoep lei, wat spog met stoepmeubels en sonstoele.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Die eiendom is ook binne maklike bereik van die Bergrivier en die strand.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

6

1 x Dubbelbed

2 x Stapelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elsabe V
Gesin met tieners
5.0
Perfect breakaway. Perfekte naweek in perfekte omgewing. Baie dankie veral aan Desiree. Vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel.
Apr 2025
Lenie G
Saam met vriende
5.0
Puik! Desiree is die perfekte gasvrou, ons het dadelik tuis gevoel. Lieflike braai area en alles wat jy nodig het, was daar. Kamers was pragtig en net...
Sien meer
Mrt 2025
Andrea D
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome would visit again and soon. Breathtaking, hosts were welcoming and friendly and extremely helpful. Would definitely visit again...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Babara-ann B
5.0
Velddrif baie mooi dorp, skoon en mense baie vriendelik. Baie lekker gebly. Desiree en haar man was baie behulpsaam. Uit hulle pad gegaan om alles vir...
Sien meer
Jan 2025
Chris D
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker dorp en lekker plek. Ruim en netjiese plek met alles wat jy nodig het.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 14 A.W. Stevens Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nuakh Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 560
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 560
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 4 560
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 A.W. Stevens Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA879548b0cac926066eb57e2df7580800a5612151f31af3c6effdcabfeaf3c7048250f5b09cd0b4a44ca721d3e8106fa9492c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 560 per nag, vir 12 mense 23 5 1 5 14 A.W. Stevens Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786421492979 18.165839943806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang