Successfully reported

Number 11 Bellevue Resort

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Suriefa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik, privaat, stil en netjies. As jy vir privaatheid soek, is Bellevue in Stilbay die plekkie vir jou. Ek het letterlik dit geglo, dit het gevoel ek is tuis in my eie huis, net ek en my gesin. Ek sal weer daar gaan bly en dit is netjies. As jy vrede soek of jouself wil vind, alleen daai plekkie is vir jou. Dankie julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Was goed en rustig. Ons het die naweek geniet. Die plekkie is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

Ons het lekker gekuier. Dit was gerieflik. Sal nie braaiplek aanbeveel in winter.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Osler Street, Unit 11 Bellevue Resort, Still Bay East, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ff15c322b9a86d110acbaf4ffbd9c38542e0dcc623eb5a6c19466c51be2023bfb3e881a1247c23b2265cf6ba09f8211ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 8 Osler Street Unit 11 Bellevue Resort 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.36888586216 21.419374346252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang