Successfully reported
+7

Nuttig @ SeMoer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvallei Muiskraal Farm, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nuttig @ SeMoer is 'n eksklusiewe bestemming sowat 35 minute se ry vanaf Potchefstroom in die Noordwes. Die huis vorm deel van 'n plaas van 2500 hektaar waar gaste die rus en vrede van die omgewing kan ervaar. Dit is die ideale plek om te ontspan en die natuur te waardeer. Hier kan gaste rustig op die plaas stap, gaan fietsry of in die velde wandel.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep en tuinarea onder 'n eikeboom waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Die plaasgebied is ryk aan geskiedenis, en daar is aktiwiteite in die area, soos Diggers-In, 'n kroeg, en paaie waar gaste bergfietsry kan geniet. Die Mooirivier is ideaal vir visvang en wildkyk waar gaste skemerkelkies kan geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lirie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rietvallei Muiskraal Farm, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvallei Muiskraal Farm, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7462b1c7362c7e8bef69eb211787510062344e39098428d140da93634957bcd1e6342802f8b81092d0bfebf9093f95e6febf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense Rietvallei Muiskraal Farm Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.390828 27.13935
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang