Successfully reported
+53

Nuwerus Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: c/o Jan van Riebeeck and Carolina Rd, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Nuwerus Lodge lê aan die buitewyke van die geskiedkundige dorpie Paarl in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Geleë tussen uitgestrekte wingerde met 'n uitsig oor Paarlberg, bied die lodge 10 pragtig versierde slaapkamers wat almal uitloop na die tuin. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, individuele klimaatbeheer, koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Gaste kan tydens hul verblyf die buiteswembad, gastesitkamer, konferensiegeriewe en biblioteekarea gebruik. 'n Volledige ontbyt is by die tarief ingesluit.

Die lodge is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot baie van die gevestigde wynkelders in die Kaapse Wynlande, bekroonde gholfbane soos Boschenmeer se David Frost Signature Gholflandgoed en Pearl Valley Gholflandgoed, en die skilderagtige dorpies Franschhoek, Stellenbosch en Wellington. Lughawe-transfers kan gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Madelein H
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Die diens is baie goed. Almal was so vriendelik en hulpvaardig.
Sep 2025
Nosipho D
5.0
Amazing. Amazing short stay. I will certainly be back anytime I go to Paarl. Service, ambience, cleanliness, value for money in one pac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Nichola A
Saam met lewensmaat
5.0
Great place, good memories. Great place to stay, great location, clean and breakfasts are delicious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Wilma O
Saam met vriende
5.0
Heerlike verblyf. Rustige omgewing, ruim kamers baie netjies! Baie gasvry.
Jan 2025
Elmarie P
5.0
Fantasties! Fantasties! Baie goeie verwelkoming en lekker ontbyt!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • c/o Jan van Riebeeck and Carolina Rd, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nuwerus Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: c/o Jan van Riebeeck and Carolina Rd, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhOGI5ZWI5LTkxNTctNDMwYy1iZmIwLWJjM2JiNDNhZjk3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 c/o Jan van Riebeeck and Carolina Rd Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.750466885169 18.979511541183
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang