Nuwerust Selfsorg Akkomodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Durban Street, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nuwerust Selfsorg Akkomodasie is 'n knus oornagkamer met 'n privaat ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis in Hillcrest, Kimberley. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié kamer met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eenheid is gerieflik naby Gariep MediClinic, geriefswinkels, gewilde besienswaardighede en hooftoegangspaaie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hentus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 23 Durban Street, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Nuwerust Selfsorg Akkomodasie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Durban Street, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang