Successfully reported
+135

Nwabu Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 304 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Sodwana Road, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nwabu Lodge is 6 km vanaf die iSimangaliso-vleilandparke in Mbazwana, KwaZulu-Natal, geleë. Dit bied kampeerplek, glanskampe en houtchalet-akkommodasie en kan 58 gaste akkommodeer.

Ons bied houtchalets wat tussen 2 en 6 gaste kan akkommodeer. Elke chalet beskik oor nuut geïnstalleerde lugversorgers, 'n oopplan-sitkamer, 'n eetkamer, 'n kombuis met 'n yskas, vrieskas, stoof en mikrogolfoond, 'n oordekte patio en braaigeriewe.

Die glanskampe bestaan uit 'n privaat ablusiegeriewe, 'n volledig funksionele kombuisie en yskas, en 'n privaat braai-area.

Elke kampeerplek bevat 'n elektriese punt en water, 'n goed ontwerpte ablusieblok en 'n opwaskamer. Daar is ook 'n pragtige swembad, bad en droë area vir skubaduiktoerusting.

Let asseblief daarop dat die akkommodasie via 'n grondpad bereik word - geen 4x4 nodig nie.

Die chalets word daagliks deur ons huishoudingspersoneel skoongemaak. Diens sluit in die opmaak van beddens, skottelgoedwas, vloere en badkamers skoonmaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Grondpad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lizel E
Gesin met tieners
5.0
Gasvry, skoon, netjies, alle benodighede, beslis aanbeveel. Ek en my 2 seuns het in tente gewoon terwyl hulle aan 'n diepsee hengelkompetisie deelgene...
Sien meer
Jul 2025
Coreen C
Gesin met klein kinders
5.0
Verwelkomend, vriendelik, dierbaar, skoon, netjies, pragtig net heerlik. Ongelooflike plek met dierbare mense. Sal Nwubu aanbeveel vir enige persone w...
Sien meer
Jul 2025
Paul M
Gesin met klein kinders
5.0
Nice stay, we are coming back. We stayed in the tented camps and the place felt like new. The manager and the team were super friendly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Duane M
Gesin met tieners
5.0
Wou nie huistoe gaan nie! Baie gerus! Ons het dit verskriklik geniet! Nickis en sy span was uitstekend, rustig, lekker mense - mense plek!
Mei 2025
Petro D
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly en veilige omgewing, gasheer Nickus is uitstekend. Ons het heerlik gebly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nwabu Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Old Main Sodwana Road, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nwabu Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 304 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main Sodwana Road, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1885a61e3889e3b41b4f3832cfc01dd41f7f9afa0195b2d09dbacd66e37f408632b3bc0fc30f7f6315b2375a8454e1ad0f50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Old Main Sodwana Road Mbazwana 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.513055555556 32.620833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang