Successfully reported
+23

Thirty-Three Dinokeng Groot 5 - Nyala Eenheid

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Klipdrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thirty-Three Dinokeng Groot 5 - Nyala Eenheid is 'n bekoorlike eenheid in Dinokeng en bied gerieflike selfsorgverblyf in die bosveld tussen vrylopende wild soos olifante, renosters, luiperds, buffels, rooibokke, sebras en koedoes. Dit is 'n ideale toevlugsoord vir natuurliefhebbers wat rustige verblyf soek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die Nyala-eenheid het lugversorging.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek.

Die eenheid lei na 'n privaat tuinarea met 'n elektriese heining. Die tuinarea sluit 'n braai, 'n heerlike buitebad, 'n boma en sitplek in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

2.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.3
Diens
2.3
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 33 Klipdrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
  • Gaste dink Thirty-Three Dinokeng Groot 5 - Nyala Eenheid het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Klipdrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeae670b9af11cbc73a7b69b144419b85f165fede262d7edc47fbc66f3300066996230ac72b3b1e50cc2d9b3aaf609b316fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 3 5 1 3 33 Klipdrift Dinokeng 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.408033561609 28.346244303153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang