Nyala Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Nyala Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nyala Lodge bied 'n unieke ervaring vir sake- en vakansiereisigers in Doorn. Die B&B-verblyf is net 5 minute se stap vanaf die Welkom Sentrale Sakedistrik.
Die lugversorgde kamers is ruim en goed versier, elkeen toegerus met 'n lessenaar, yskas, mikrogolfoond en 'n badkamer.
'n Kragsteunstelsel verseker dat die gastehuis in werking bly tydens kragonderbrekings of beurtkrag, en 'n boorgat op die perseel waarborg 'n betroubare watertoevoer. Ononderbroke WiFi is 24/7 beskikbaar in alle kamers en buite-areas.
Gaste het ook toegang tot 'n swembad wat goed onderhou word. Vir diegene wat ontspanning of verjonging soek, is die professionele spa-span beskikbaar om te help, en die Jacuzzi bied 'n perfekte manier om te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tonia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 11 Nyala Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Nyala Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Nyala Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang