Successfully reported

Nyani Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sumari L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker rustig. Was lekker rustig en diens was uitstekend. Kos baie lekker en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Sumari Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het die rustigheid en kos geniet. Vriendelike groete, Istha

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Was 'n heerlike wegbreek naweek uit die stad se gejaag. Die diens was puik. Heerlike verblyf vir 'n gesin met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Wayne Ons is bly julle het die kuier by ons geniet. Vriendelike groete, Istha

Christel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige atmosfeer met 'n vuurtjie voor jou. Baie lekker gebly, gekuier en gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Christel Baie dankie, ons is bly julle het lekker gebly, gekuier en gebraai by ons. Vriendelike groete, Istha

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A great break for a weekend if you are looking for peace and quiet. Thank you to the hosts, they made us feel at home from the moment we arrived, and the communication was efficient. The terrain was inviting, and the private ablution was a surprise. The detail that was put into the facility is of a higher standard; the bathroom was spotless. The braai area was serviced every day by cleaning the braai grid and sweeping the floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Elmarie It is a pleasure. We are glad you enjoyed your stay with Nyani Lodge. Kind regards, Istha

Riana H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great. Baie lekker rustig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Riana Baie dankie vir die resensie. Vriendelike groete, Istha

René S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ja gaan. Dis die moeite werd. Oe ja. Ongelooflik lekker. Die stilte is net inbeskryflik lekker. So privaat, mens se batterye is weer vol gelaai vir sit wat voorlê. Die eie kombuis en badkamer was super skoon en 'n ongelooflike bonus. Ons het die braaipakkie van R100 gekoop. Volgende keer vat ek nie weer my eie vleis saam nie. Sal net daar koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madu V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Uitstekende diens! Ek en my ouers het heerlik gebly, die diens uitstekend het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer! Die kos is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Madu Baie dankie vir die resensie, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Mathilda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker mense, lekker plek. Dit was 'n heerlike naweek van rus, ons is op die hande gedra. Die kos was liefde en die mense so vriendelik en behulpsaam. Pragtige nuwe Hippo huisie waarin ons gebly het. Ons sou graag net 'n stort in die eenheid wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Mathilda Baie dankie vir die mooi resensie, Ons is bly julle het die rustigheid en kos geniet. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Wesley H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Thoroughly enjoyable! The camp is beautiful and extremely well maintained and clean. The newly built braai areas are a good size with electricity; unfortunately, the smoke from the braai does not pull out of the chimney very well and it fills the braai area. Other than that, the campsite is fantastic. The hosts were also fantastic and hosted us superbly. They were always ready to help and kept constant quick communication, really professional!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Wesley Thank you for the nice review. Our apologies for the smoke; we will work to make it better. Kind regards, Nyani Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nyani Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 30, De Wagensdrift, Boveneind, Groenfontein, Dinokeng Wildreservaat, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03d7fb5710572a8ceafc5a13a81a9e8443f28b28be20aba6e17c460efe0d2b86c585c49479e21e6447a3566f8c0a5288d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 Plot 30, De Wagensdrift Boveneind 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.434494308738 28.478763252497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang