Nyasa Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 355 Olive Street, Olifantsvlei, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Nyasa Guest House bied selfsorgverblyf in Olifantsvlei in Johannesburg, Gauteng. Hierdie eiendom is die ideale verblyf vir vriende en familie of dit nou vir sakereise of ontspanningsreise is.
Dié huis het slaapplek vir tot 10 gaste in 5 slaapkamers en 2 badkamers. Al 5 die kamers is ingerig met dubbelbeddens en TV's. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en besienswaardighede soos die Gold Reef City Casino en die Apartheidsmuseum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ayanda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 355 Olive Street, Olifantsvlei, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Gaste dink Nyasa Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 355 Olive Street, Olifantsvlei, Johannesburg, 2091, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang