Successfully reported

Nyl Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilige, rustige, skoon akkommodasie. Baie lekker gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winnie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Quiet and comfortable. Quiet and comfortable. Beautiful gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Ons sal Nyl Retreat beslis weer besoek. Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Ons het in chalet Kiewiet gebly, so pragtig en gerieflik ingerig. Die goed versorgde tuin is iets besonders met groot bome, baie voëls en groen grasperke. Ons het lekker gestap op die plaas en die natuurskoon baie waardeer. Lekker vars lug en vriendelike troeteldiere wat ons vermaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renè P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Awesome. Baie lekker gebly. Die huise was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

So restful, and close to Nylsvlei for birding. What a wonderful place to get away from the city to. I loved all the quirky little art features around the exceptionally well-kept gardens. It's close to Nylsvlei for birding, although we had to go back and around through the town as the direct route was impassable due to the heavy rains recently.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Beautiful. Incredibly beautiful. Amazing hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rus vir die siel. Wat 'n lekker wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Waarde vir geld met vriendelike mense! Dit is 'n pragtige plek met vriendelike mense. Baie netjies en ten volle toegerus. Die natuurskoon is pragtig met al die voëls. Definitief waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laurene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Doorndraai, 415 KR, Nylstroom, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA004b1bf99a63c40175336e57126e0e83e63dcd8d77449d71de0caf9f45ec93c8be14dce5409e74e5b4e0918c223eb0c09349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 Farm Doorndraai 415 KR 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.71748508219 28.487393260002
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang