Successfully reported
+103

Nyl Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Doorndraai, 415 KR, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nyl Retreat is 'n plattelandse selfsorg-toevlugsoord wat 8 km vanaf Modimolle op 'n teerpad geleë is, wat 'n uitstekende wegbreekbestemming van die besige stadslewe maak. Geniet die vars lug, ongelooflike sonsondergange en voëllewe. Hierdie perfekte plattelandse wegbreek met styl en gerief skuil in die skilderagtige en malariavrye Modimolle in die Waterbergstreek sowat 130 km noord van Pretoria. Dit spog met maklike toegang tot Koro Creek en Euphoria gholflandgoedere asook Nylsvley Natuurreservaat.

Nyl Retreat bied goeie sekuriteit, wek sonkrag op, en verskaf sy eie watertoevoer.

Gaste kan luukse verblyf en hartlike gasvryheid tesame met rus en vrede verwag. Van jou privaat verblyf, privaat braai en patio, pragtige tuin met swembaddens.

Nyl Retreat bied die gas 'n keuse tussen die 2 luukse kothuise en 5 grasdak-chalets wat oor die tipiese Waterberg-bosveld uitkyk. Elke eenheid is individueel versier en is toegerus met kwaliteit matrasse, fyn wit linne en handdoeke. Verwelkomingsgeriewe vir 1 nag met koffie, tee, melk, suiker, sjampoe en toiletpapier.

Ontspan by die swembad in hierdie stil en rustige omgewing, stap in die pragtige tuin of staproete, of ontmoet die gashere en gesels oor die geskiedenis van Nylstroom. Die Boma-fasiliteit is beskikbaar, wat perfek is vir 'n braai om 'n vreugdevuur.

Die King Fisher-roep is 'n konstante herinnering aan die ryk voëllewe van die bosveld en entoesiastiese voëlkykers en natuurliefhebbers sal noue ontmoetings met voëls hê.

Die eenhede word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anita G
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, rustige, skoon akkommodasie. Baie lekker gekuier en gerus.
Okt 2025
Winnie C
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and comfortable. Quiet and comfortable. Beautiful gardens.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Elisha L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Ons sal Nyl Retreat beslis weer besoek. Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Ons het ...
Sien meer
Mrt 2025
Renè P
Saam met vriende
5.0
Awesome. Baie lekker gebly. Die huise was perfek.
Mrt 2025
Margie G
Saam met lewensmaat
5.0
So restful, and close to Nylsvlei for birding. What a wonderful place to get away from the city to. I loved all the quirky little art f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laurene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Farm Doorndraai, 415 KR, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Nyl Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Doorndraai, 415 KR, Nylstroom, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA004b1bf99a63c40175336e57126e0e83e63dcd8d77449d71de0caf9f45ec93c8be14dce5409e74e5b4e0918c223eb0c09349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 Farm Doorndraai 415 KR 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.71748508219 28.487393260002
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang