Successfully reported

Nyl River Bush Camp

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Coen H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Bekostigbare, veilige en mooi skoon kamp. Ons het heerlik gekuier, lekker gekamp, baie mooi en skoon fasiliteite en natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

10/10. Very nice, will go back again. Peaceful, quiet and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustige en netjiese kampplek. Oppad na die kamp area het twee perde en twee kameelperde ons verwelkom. Ons het oornag oppad huistoe. Dis 'n baie rustige kampplek waar elke kampplek uitkyk op die rivier, al kamp jy in die agterste ry. Elke staanplek is gelyk gemaak deur dit op te vul en te kompakteer. Die ablusies is netjies en ruim. Die eienaar kom maak ook seker dat jy tevrede is en niks benodig nie. Daar is geen winkel nie, maar die dorp is naby. Die geruis van die verkeer op die hoofpad maak nie 'n verskil aan die rustigheid nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker bosveld. Karavaan en geniet die diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker rustig met skoon geriewe. Baie lekker gekamp, toegang tot rivier was moeilik a.g.v. bome en biesies op die oewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie ontspannend. Dit was lekker rustig vir die siel gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gericke Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stil en rustig. Ons het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absolutely amazing! Our stay at the Nyl River Bush Camp was absolutely amazing! The host and Headman were extremely friendly and helpful. If you're looking for peace and quiet, this is definitely a place I would recommend. The ablution block was kept clean. I would definitely go there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Puik puik puik. Baie skoon en netjiese kampplek met skoon ablusieblok. Baie vriendelike mense met wie ons kontak gehad het. Sou graag pensioenaris tariewe betaal, sal dan meer kere kan gaan kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kassie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Lekker staanplekke teenaan die Nylrivier. Alles word goed instandgehou. Skoon ablusies en daar is altyd warm water. Elke staanplek het 'n kraan, braai en asblik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martmeri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 km from the R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2c0e1f6778a040e628f0d8b76edac5fc17bf0d6d95a251e32f24143fab2724c8c1ab7d56bb30473e672a9df5c51b583848?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 3 km from the R101 Nyl River Bush Camp 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.252663 28.974389
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang