Successfully reported
+26

Nyl River Bush Camp

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 km from the R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nyl River Bush Camp is 'n selfsorg-kampeerterrein tussen die besonderse Waterberge en die Nylrivier in Limpopo en bied 'n rustige bosveldervaring weg van die stad se gedruis en gejaag.

Die perseel het 20 staanplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe wat granietwasbakke, 2 toilette en 2 storte elk het. Elke staanplek is naby die rivieroewer en het elektrisiteit, krane, 'n braai-area en vullisdromme.

Gaste deel 'n opwasarea en wasgoedgeriewe en kan aan die verskeidenheid aktiwiteite op die perseel deelneem.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Coen H
Saam met vriende
5.0
Bekostigbare, veilige en mooi skoon kamp. Ons het heerlik gekuier, lekker gekamp, baie mooi en skoon fasiliteite en natuurskoon.
Sep 2025
Kevin C
5.0
10/10. Very nice, will go back again. Peaceful, quiet and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Linda O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige en netjiese kampplek. Oppad na die kamp area het twee perde en twee kameelperde ons verwelkom. Ons het oornag oppad huistoe. Dis 'n baie ...
Sien meer
Sep 2025
Manie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker bosveld. Karavaan en geniet die diere.
Jun 2025
Pieter O
Saam met vriende
5.0
Lekker rustig met skoon geriewe. Baie lekker gekamp, toegang tot rivier was moeilik a.g.v. bome en biesies op die oewer.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martmeri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 km from the R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink Nyl River Bush Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 km from the R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2c0e1f6778a040e628f0d8b76edac5fc17bf0d6d95a251e32f24143fab2724c8c1ab7d56bb30473e672a9df5c51b583848?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 3 km from the R101 Nyl River Bush Camp 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.252663 28.974389
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang