Successfully reported

Nylie Dreams Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Magda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Onvergeetlik lekker. Elize het ons met vriendelikheid en gasvryheid ontvang wat ons sommer dadelik tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie vir goeie terugvoering, ons waardeer dit. Mooi loop.

Ina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitsonderlike netjiese blyplek, rustig en veilig. Gasvrou het ons gasvry ontvang, en was deurentyd beskikbaar indien nodig. Rustige, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie Ina vir jou goeie terugvoering, dit word waardeer. Ons is baie bly jy het jou verblyf hier geniet. Kom kuier gerus weer. Groete.

Susan B
1 nag
5.0
Sep 2025

Perfekte oornag akkommodasie. So vriendelik ontvang. Slaapplek was bitter skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n aand se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Susan, dankie vir die 5-ster terugvoering, dit word waardeer. Kom maak gerus weer 'n draai as jy in die omgewing is. Lekker dag. Willie en Elize

Emy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Highly recommend. Clean, dustfree, with all the essentials needed for an overnight stay, the room was just beautiful!! Elize even made sure we did not have to drive out again by leaving juice, water and snacks for us to enjoy!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Thank you very much for the good feedback, it is appreciated. Please come back here again if you are looking for accommodation. Good luck for the rest of 2025. Regards Willie & Elize

Keith S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Overnight on route to Limpopo. It was one of the best places we have stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Thank you very much for the good feedback; it is appreciated. Thank you also for leaving our place neatly behind. All the best going forward and enjoy the Kruger National Park. Greetings, Willie & Elize.

Thea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gemaklik, ruim en aan te bevele! Dit was 'n gerieflike oornag - skoon, netjies en die tuine is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie vir jul besoek en puik terugvoering. Veilig wees. Groete.

Flippie E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Very peaceful. My stay was peaceful and very pleasant. We were well rested the next morning. We were allowed to check in earlier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie vir jul besoek. Rustige gaste en hulle het die kamer netjies gelaat. Kom gerus weer en alles van die beste vir die res van die jaar. Groete, Elize

Scharl B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Tjoklits en koeldrank in yskas word waardeur. Netjiese plekkie, hou van die kombuisie met mikrogolf. Mens kan wegneem etes koop en warmmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dit was lekker om julle hier te ontvang. Dankie vir goeie terugvoering. Mooi dag verder. Willie en Elize

Danielle O
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Dit was so lekker en rustig. My dogter het die aircon baie geniet en die erf was net stunning! Die kamer was ook so netjies en homey.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Dankie vir die terugvoering. Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer hier as julle in die omgewing is. Voorspoed vir 2025.

Tania D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies en goed geleë. Ons het so lekker gebly. Silwer skoon en netjies. Elize was baie gasvry en behulpsaam. Die bederfies was 'n groot verrassing. Die lugverkoeler was baie welkom na die warm bosveld weer van die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Nylie Dreams Akkommodasie
Tania, dankie vir goeie terugvoering. Ons is bly julle was tevrede met die kamer en die diens. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Mooi wense vir die res van die jaar. Groete, Willie en Elize

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Pieter Smit Street, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90102c405f2efa2f8968a99d29d77692335252445ea72eb0cd85a7576b02e8fac5c6f0c1506dd38a24818dfd1a0f417e4ac9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 21 Pieter Smit Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.701334322501 28.396601299587
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang