Nylstroom Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Boom Street, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nylstroom Gastehuis bied gemaklike verblyf in Modimolle, geleë teen die pragtige Waterberg in Limpopo. Hierdie skilderagtige area is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers, met wildreservate, krokodilplase en geleenthede vir gholf en visvang.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 8 goed ingerigte kamers, afhangende van hul behoeftes. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers, met linne en badhanddoeke. Elke kamer het ook lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi-toegang in elke kamer beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike selfsorgkombuis, die gedeelde swembad, die braai-area en veilige parkering op die perseel. Gaste wat die area wil verken, sal Koro Creek Gholfklub en Weesgerus Vakansieoord naby vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 62
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 59 Boom Street, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Nylstroom Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Boom Street, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang