Successfully reported
+60

Nyumba Berber

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 27 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kalkoond Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 R2 720 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Nyumba Berber is 'n unieke selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Yzerfontein. Die huis spog met Marokkaans geïnspireerde argitektuur en asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rusplek buite die stadsgedruis.

Nyumba Berber bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ruim, aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet.

Die oopplanleefarea spog met 'n moderne kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n broodrooster toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n glastafel met sitplek vir 6. Die eerste sitarea het rusbanke en 'n kaggel en die tweede, aparte sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite is daar 'n swembad en 'n kuierea met sitplek vir diegene wat buite 'n maaltyd wil voorberei. Die sirkelvormige vertrek met sy koepeldak, bekend as "The Beehive", dien as die aangewese kreatiewe werkspasie vir diegene wat van die huis af werk. Die daktuin is die kroonjuweel en bied 'n rustige plek vanwaar gaste die sonsondergang kan bewonder en die pragtige omgewing kan geniet. Daar is ook 'n rits aktiwiteite in die omgewing vir wanneer gaste vir 'n wyle Nyumba Berber se rustigheid vir eers agter wil laat.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riaan P
Saam met lewensmaat
5.0
Word hoogs aanbeveel. Sal beslis weer van die akkommodasie gebruikmaak. Ongelooflik mooi en gerieflike huis. Baie interessante bouplan en mooi kunswer...
Sien meer
Jul 2025
Erika S
Saam met vriende
5.0
Die perfekte huis vir 'n heerlike rus. Dit is 'n pragtige huis. Alles is baie luuks met baie plek om te ontspan. Ek sal beslis weer kom.
Jun 2025
Tarquin W
5.0
Heaven. What a small piece of heaven. Photos need to be updated; the place is beautiful. We are already planning our next trip back. Co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Annelene J
5.0
Puik! Kan definitief hierdie huis aanbeveel. Die foto's wat op die webtuiste verskyn kan opgradeer word, want die huis en dekor lyk baie mooier in die...
Sien meer
Des 2024
Ian K
4.6
Wonderful stay - very interesting property - superb service from the owner. Exceptional property with an innovative and engaging design...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gisela Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Kalkoond Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nyumba Berber het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 720
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 720
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 720
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kalkoond Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d47c2881ed89df2d35fbd7a57962160f994e432b1546a1044ed028246af4b56550c5e8777e8e9733a9e6272b4cce1344063?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 720 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 7 Kalkoond Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.371629 18.1758033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang