O' Hanna's Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Plantasie Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
O' Hanna's Guesthouse is in 'n baie veilige en stil area van Jan Kempdorp, in die Noord-Kaap, geleë.
Dié area is baie veilige en stil. Die perseel is veilig en toegang kan slegs via 'n sekuriteitshek verkry word. Omdat gaste se veiligheid én die veiligheid van hulle motors vir ons so belangrik is het ons ook 24 uur-sekuriteitskameras op die perseel.
Ons ses luukse en suite-dubbelkamers is op 'n eenvoudige, maar stylvolle manier versier. Elke kamer het 'n platskerm-TV, DStv, yskassie, lugversorging en ondervloerse verhitting en WiFi en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Ons bedien 'n smaaklike Kontinentale ontbyt. Middagete- en aandetepakkies en braaipakke is beskikbaar op versoek.
Kom geniet 'n atmosfeer van rustigheid en gasvryheid!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Caren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 Plantasie Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Gaste dink O' Hanna's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Plantasie Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang