O Sole Mio
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 52 Concord Road East, Bedfordview, Germiston, 2008, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
O Sole Mio is 'n ruim woonstel in Germiston, 'n stad in die Oos-Rand-streek van Gauteng. Dit is die ideale basis vir 'n paartjie of enkelreisiger wat sentraal geleë akkommodasie soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met stromingsdienste in. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster en mikrogolfoond.
Gaste het toegang tot 'n patio, gratis privaat parkering en gratis WiFi. 'n Buite-eetarea kyk uit oor die tuin en bied 'n rustige omgewing vir etes. Vir ekstra privaatheid het die woonstel sy eie privaat ingang.
Gerieflik geleë, is die woonstel 7.8 km vanaf Observatory Gholfklub, 13 km vanaf Parkview Gholfklub en 15 km vanaf Gautrain Sandton-stasie. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is slegs 12 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Oscar Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 52 Concord Road East, Bedfordview, Germiston, 2008, Gauteng
- Gaste dink O Sole Mio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 52 Concord Road East, Bedfordview, Germiston, 2008, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang