Oak Leaf Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Adriaan Moorrees Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oak Village Studio is geleë in Stellenbosch, 'n bekoorlike dorpie in die Wes-Kaap, omring deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg.
Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid beskik oor 'n TV, 'n gemaklike rusbank en 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond.
Gaste kan buite ontspan en het toegang tot gratis WiFi. Ideaal geleë naby Stellenboschberg, kan gaste skilderagtige staptogte geniet, Lanzerac besoek vir 'n uitstekende ontbyt en wynproe, of die middestad verken met sy verskeidenheid restaurante en wynkroeë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- 3 Adriaan Moorrees Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Adriaan Moorrees Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang