Successfully reported

Oak Tree Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Modula M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Peaceful. Our stay was wonderful and peaceful. The host and her family were very welcoming. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk L
1 nag
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly - die kamer was silwerskoon en aandag aan detail uitstekend. Heerlik gebly - naby aan verskeie eetplekke en winkels. Al die nodige kombuisware en regte koffie en beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie rustig en gerieflik! Netjies, skoon en gerieflik. Baie rustig en goed toegerus. Selfs die braaibak staan reg. Volgende keer braai ek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulani S
1 nag
5.0
Jun 2025

Wonderful. My stay was extremely comfortable. I was well received by Anika; she made sure I had everything I needed. The place was clean, neat and very comfortable. It was a very cold night and the bed had an electric blanket and winter sheets with a warm duvet. It has everything you would need. Anika has attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzie V
1 nag
5.0
Mei 2025

Aangename verblyf. Anika het my baie vriendelik ontvang en uit haar pad gegaan om my verblyf aangenaam te maak. Die blyplek was baie goed toegerus, netjies en skoon. Ek sal Anika se blyplek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Perfect. Absolutely wonderful. So nice and clean. It is very conveniently located. Close to shops and the main road. The host is super nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Behulpsaam, akkommoderend, skoon, waarde vir geld. Uitstekende verblyf – sterk aanbeveel! . Ons het heerlik gebly by Oak Tree Cottage! Die akkommodasie was netjies, goed toegerus en baie gemaklik. Alles was presies soos op die foto's en selfs beter in persoon. Die ligging was ideaal – stil omgewing, maar steeds baie naby aan eetplekke en winkels. Anika was ongelooflik vriendelik, behulpsaam en het vinnig op enige vrae gereageer. Ek sal beslis weer hier bespreek en beveel dit sterk aan vir enigeen wat op soek is na 'n gerieflike en aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Baartman Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc82161b1067ceb7816c9ed6924658619081a2193b818e6a2e8412efc8cc0e4fb8f2e481e3b9aad8d87cbd0fdaab80a8e898b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 50 Baartman Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.243883839398 28.320487050777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang