Successfully reported

Oak View Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die naweek was baie lekker gewees en naby aan baie winkels en koskoop plekke. Baie lekker gebly, omgewing is rustig en verblyf is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Dankie vir jou terugvoer, Nico. Ons waardeer!

Sumari Hattingh V
1 nag
5.0
Jul 2025

Amazing stay - 100% recommend. Amazing service and friendly staff. They ensured to have my room ready for the night before I clocked in (turned on heating and dimmed the lights) - it felt very special to come 'home' like this after a long day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Thank you, Sumari, for your review. It was our pleasure to host you.

Malinda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Vriendelike gasvrou, netjiese skoon kamer. Lekker warm toe ons terugkom na die troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Baie dankie, vir jou terugvoer en punte. Dit word waardeer.

Christian P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vir seker 'n oorslaap wat ons jaarliks met ons huweliksherdenking gaan doen. Fantasties! Los hande die beste slaap wat ek en my vrou nog ooit gehad het. Ongelooflike ontbyt en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
So bly om te hoor julle het lekker geslaap en gebly. Hoop om julle weer te sien.

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gemaklik, kalm, warm tuis gevoel. Oak View Manor is 'n trap bo die res, die huis alleen sal jou asem wegneem, die gasheer maak seker jy sal vinnig tuis voel en jy kan enige tyd op haar knoppie druk, sy het ons baie welkom laat voel, diens was bedagsaam en professioneel, ek sal enige iemand aanraai om Oak View Manor te besoek, weet ek sal definitief weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Baie dankie. Ons waardeer jou.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Dankie.

Zelda N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfek! Vriendelike, flinke diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Liefste Zelda, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit.

Ian M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Brilliant. Excellent, the accommodation and hospitality were perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Ian! Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit so baie.

Nicolaas D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Enjoyable, comfortable, pretty. My stay at Oak View Manor was great! Even though I arrived late, I was greeted with a friendly smile upon arrival. My room was clean and comfortable and had all the necessary amenities. The breakfast in the morning was top notch. I thoroughly enjoyed my time there. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Thank you, Nicolaas, for your great review. It is appreciated and it was a pleasure to host you.

Istell B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die plek is perfek vir 'n klein wegbreek uit die besige stad. Gaan terug in tyd. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Liefste Istell, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Fenter Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe397bf73dba987d2bfceeb0ca16f5bb793aaadbf122bc88edec73bb03241201e4a8fdc8500c9002bc14215489a72bb8ef2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 66 Fenter Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.504851 28.3552576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang