Oak Village Family Home
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Adriaan Moorrees Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Oak Village Family Home is 'n ruim vakansiehuis in Stellenbosch, 'n bekoorlike dorpie in die Wes-Kaap, omring deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg.
Die huis met lugversorging bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, wat tot 8 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde kamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, en daar is 'n bykomende gastetoilet.
Die leefarea beskik oor 'n aangewese kantoorarea, 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Daar is ook 'n ingeslote patio met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitarea en braaigeriewe. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n bykomende binnebraai.
Met 4 vermaaklikheidsareas om van te kies, kan gaste 'n verfrissende swem in die swembad geniet, ontspan met 'n braai, of binnenshuis ontspan. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Adriaan Moorrees Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Adriaan Moorrees Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang