Oakhampton Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 8 Okehampton Road, Berea, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Oakhampton Bed and Breakfast is in Berea in Oos-Londen geleë en bied gerieflike verblyf in 'n aantal en suite-gastekamers tussen bekroonde tuine met 2 swembaddens.
Elke kamer het sy eie privaat ingang en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe met tuisgemaakte beskuit of koekies. 'n Volle gekookte ontbyt word elke oggend in die rustige ontbytkamer bedien. 
Gaste het toegang tot oorgenoeg omheinde parkeerplek van die straat af. Die hoofswembad is langsaan by Hampton House geleë en die kleiner swembad is langs die ontbytkamer. Bykomende kenmerke sluit braaigeriewe, lugversorging en gratis WiFi in. 
Oakhampton is sentraal geleë net 'n kort entjie se ry vanaf die skole van Selborne, Hudson, Clarendon en Stirling, die strand, winkels en restaurante. Oos-Londen Lughawe is 12,8 km weg. 
Oakhampton Bed and Breakfast word besit en bestuur deur Olympic Surfing Coach, Greg Emslie en sy vrou Chantel. 
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Okehampton Road, Berea, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Oakhampton Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 8 Okehampton Road, Berea, East London, 5241, Oos-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang