Successfully reported
+37

Oakhurst Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Moodie street, Riversdale, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ervaar tradisionele plattelandse gasvryheid op sy beste!

Bederf jouself met ons goed-ingerigte kamers op die eerste vloer van die elegante meenthuis, of bly in een van ons ruim selfsorg-tuinwoonstelle waar die aandag wat ons aan detail gee vir jou 'n rustige tydjie sal verseker. Hier kan jy die pragtige uitsigte op die berge geniet.

Die stil ontspanne atmosfeer van die herehuis is ideaal vir die sakereisiger. Die standaardkamers in die gastehuis maak van sonkrag gebruik en dus sal gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Daar is 'n veilige speelarea/klimraam in ons tuin en 'n omheinde swembad wat van Oakhurst die ideale gesinswegbreek maak.

Elkeen van ons ruim kamers het lugversorging, 'n bad of stort, TV met M-Net en sekere DStv-kanale, 'n tee-skinkbord, yskas en 'n elektroniese kluis.

Ander geriewe sluit 'n swembad, dameskroeg, binne- en buite-braaigeriewe, kinderspeelplek, veilige, privaat parkeerplek op die perseel en krediet/debietkaartfasiliteite in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marianne V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Ons het in 'n lekker plek gebly.
Aug 2025
Zurelda Lizan M
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, neat and exceptional service. This is a very lovely place. The staff are extremely friendly. I will definitely visit this place ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Tersius L
Saam met lewensmaat
5.0
Geen klagtes nie. Sal weer van dit gebruik maak. Dit was waarde vir ons geld gewees. Plek was baie netjies en ons het niks nodig gehad nie.
Mei 2025
Henry U
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende kliente diens. Uitstekende kliente diens hou so aan en ons sal altyd terugkom.
Apr 2025
Emile V
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. Dit was asemrowend, gaan beslis weer volgende jaar, baie rustig en veilig.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 6 Moodie street, Riversdale, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakhurst Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Moodie street, Riversdale, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMzg3MDViLTk4Y2EtNGJlNy1iNTA4LTc5OGQxZGUyMzZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 6 Moodie street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.092510952332 21.255205571651
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang