Successfully reported

Oaklands Inn and Conference Centre

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Die Bende Pty Ltd G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie lekker en netjies. Netjies, veilig en gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Ideaal vir 'n sakebesoek in die area. Baie lekker oorgeslaap en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abram K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Lekker man. Baie gemaklik gebly en in 'n stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Sal beslis weer daar bly. Bekostigbaar en netjies. Baie lekker kamer met uitstekende bed. Area baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Gerieflik en hoë gehalte. My week-lange verblyf by Oaklands was gerieflik en gemaklik. Ek het 'n groot selfsorgkamer gehad, met 'n privaat stoepie. Ek het 'n kursus in een van Oaklands se konferensielokale bygewoon, en die verblyf was ideaal. Die kos was onverbeterlik en die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sou wel 'n na-ure kontak wou hê vir die een aand wat ander gaste tot laat geraas het, en ek kon nie die eienaars in die hande kry nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Oaklands Inn and Conference Centre
More Annika Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie. Dankie ook vir die inligting oor die kontaknommers, ons het dit nou in die lêer gesit wat op die bed kom. Ons het jou vriendelikheid elke oggend baie geniet. Hoop om jou weer te sien. Lekker dag Thea

Working On Fire (pty) Ltd L
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Very nice place to stay. It was clean and neat, and the plus point is the sliding door onto the porch. I really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzette V
1 nag
4.4
Mei 2024

Het dit geniet. Baie lekker gebly. Sal daarvan hou om meer van die kamers te sien of meer opsies te hê. Sal weer daar bly. Ontbyt was baie lekker en die mense was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thea
Oaklands Inn and Conference Centre
Hi Suzette Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sal bitter graag al ons verskillende kamers vir jou wil wys. Ons kan nie wag om jou weer as ‘n gas by Oaklands Inn te hê nie. Lekker dag Thea

Henriette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtige skoon kamer en lieflike tuin. Kamer was skoon en netjies, het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Ontvangs was bo my verwagting gewees. Lekkerste ontbyt. Sal definitief weer bespreek. Fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Waarde vir geld. Dit is die tweede keer wat ons by Oaklands Inn oornag het en die diens was puik soos die vorige keer. Heerlike ontbyt en baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 236a Oak avenue, Ferndale, Randburg, 2149, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c3cde988410ff48ffa42dd6b1a80b2c3bffc8ffcd1a40b24431312426ea321df45ca03902f58b4f3c1f211adc1779724032?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 236a Oak avenue Ferndale 2149 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.095316330131 28.004267591749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang