Successfully reported
+35

Oaklands Inn and Conference Centre

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 236a Oak avenue, Ferndale, Randburg, 2149, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oaklands Inn and Conference Centre is in die voorstad Ferndale in Randburg geleë.

Die B&B bied verblyf in 20 dubbelkamers, en 9 is selfsorg-eenhede.

Al die kamers het hul eie badkamer, TV's met DStv-kanale, mikrogolfoonde, gratis WiFi, en 15 van die kamers het hul eie stoep. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n verwarmer, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse en 'n yskas.

Die instansie beskik ook oor 4 konferensiekamers. Daar is 'n braai-area beskikbaar vir gaste om te gebruik met vooraf reëling. 'n Pendeldiens is beskikbaar vanaf beide die lughawe en die omliggende gebied. 'n Heerlike ontbyt word in die eetarea bedien. Daar is veilige parkering beskikbaar vir 75 voertuie.

Die eiendom het 'n boorgat sowel as sonpanele in plek vir kragonderbrekings, soos beurtkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Die Bende Pty Ltd G
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker en netjies. Netjies, veilig en gaaf.
Okt 2025
Ria V
Besigheidsreis
5.0
Ideaal vir 'n sakebesoek in die area. Baie lekker oorgeslaap en veilig gevoel.
Aug 2024
Abram K
Saam met vriende
5.0
Lekker man. Baie gemaklik gebly en in 'n stil area.
Jan 2024
Willem R
Saam met lewensmaat
4.8
Sal beslis weer daar bly. Bekostigbaar en netjies. Baie lekker kamer met uitstekende bed. Area baie stil en rustig.
Jul 2025
Annika S
Besigheidsreis
4.8
Gerieflik en hoë gehalte. My week-lange verblyf by Oaklands was gerieflik en gemaklik. Ek het 'n groot selfsorgkamer gehad, met 'n privaat stoepie. Ek...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 236a Oak avenue, Ferndale, Randburg, 2149, Gauteng
  • Gaste dink Oaklands Inn and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 236a Oak avenue, Ferndale, Randburg, 2149, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c3cde988410ff48ffa42dd6b1a80b2c3bffc8ffcd1a40b24431312426ea321df45ca03902f58b4f3c1f211adc1779724032?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 236a Oak avenue Ferndale 2149 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.095316330131 28.004267591749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang