Successfully reported
+45

Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Oaksrest Vineyards is 'n werkende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein Karoo. Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm is 'n wonderlike opsie vir diegene wat op soek is na 'n rustige kampervaring net buite Ladysmith.

Elke kampplek het 'n kapasiteit van 6 gaste op 'n slag en maak gebruik van gedeelde ablusiegeriewe wat toegerus is met storte, wasbakke en toilette. Geleë tussen die wingerde en die oewer van die eiendom se Pinotage Lake-area, het elke kampplek elektriese punte, vars water, gratis WiFi en braaigeriewe.

Oaksrest Vineyards dien ook as 'n uitstekende venue vir verskillende funksies, van troues, verjaarsdae en reünies tot seminare en jaareindfunksies.

Doendinge op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, voetslaan- en fietsroetes, gratis WiFi, konferensie-trou-venue en veilige parkeerplek in. Doendinge in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry, wildritte en wildkyk, swem en tennis in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadia J
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige wegbreek. Besonderse uitsig en pragtige omgewing. Ons sal die kampterrein baie netjies vind.
Apr 2025
Anneke W
Saam met vriende
5.0
Uitsig, natuur, water, goed versorgde kampplek. 'n Wenner. Was 'n heerlike langnaweek. Fantastiese kampplek, rustig, voëls, op die water, lekker swemp...
Sien meer
Mrt 2025
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebraai en visgevang, hope plesier. Wat 'n pragtige plek, regtig geniet met lekker swem en visvang en natuurlik lekker staproete wat na 2 uitky...
Sien meer
Mrt 2025
Roger S
5.0
Philipp and his team are very friendly and helpful. The location is just perfect. Very nice place with a friendly owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Willem R
Saam met lewensmaat
4.8
Juweel, perfekte integrasie van natuur en boerderybedryf. Goeie uitleg van kampeerstaanplekke.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 61

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d6c6cfbb05f003c05dceeda341108703168d55c7d9a085afe67545bf987042e73cba1625bfa29352ce3e9ec66f9ab28aae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Oaksrest Vineyards Guest Farm Dwarsrivier 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.474753015367 21.168267130852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang