Successfully reported
+26

Oaktree

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 La Rochelle Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oaktree is 'n moderne selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en kyk uit oor die swembad asook die pragtige tuin met die Stormberge in die agtergrond.

Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, en eenplaatstoof asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale en gaste word ook aangebied met gratis WiFi. Daar is ook 'n plafonwaaier. Die eenheid maak oop op 'n lieflike patio-area. Verwarmers, 'n elektriese kombers en winterlakens word voorsien vir die koue winteraande.

Hierdie eenheid het sonkrag in die geval van beurtkrag. Braaigeriewe en 'n wegneem-ontbyt is op versoek beskikbaar. Parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien.

Oaktree is in 'n pragtige, boomryke en stil woonbuurt geleë. Dit is stapafstand vanaf die sakearea en restaurante, asook naby verskeie besienswaardighede en staproetes. Hier kan die moeë reisiger ontspan onder die groot ou eikeboom, 'n ware oase.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ronnie V
5.0
Extremely good value for money. This was one of the best accommodations I have ever used for an overnight stop. The unit is very compac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Alicia O
5.0
Rustig en lekker. Ek het lekker gebly en die eenheid is goed ingerig. Selfs 'n strykyster en plank!
Okt 2025
Almarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Kuier terdee geniet by Oaktree en Burgersdorp. Baie lekker gebly. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.
Aug 2025
William M
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely cosy stay. The room is small but cosy and well equipped. The garage for the car was an added bonus as was the surprise package...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Danielle J
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi tuin en eenheid. Vriendelike gasheer. Pragtige tuin! Die eenheid het alles gehad wat nodig was. Genoeg verwarmers en warm komberse om snoesig te ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lourene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 25 La Rochelle Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oaktree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 La Rochelle Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976c07817d6eee78d26157bee758ee94065e7b4b3277cf4f7d476c41cab69c7a7699fc865fe69b18e4fec69369e2b1206157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 25 La Rochelle Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.993323138403 26.333521497168
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang