Successfully reported
+19

Oakwood Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Presidentsteyn Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 903 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oakwood Lodge is 'n gevestigde lodge in Westdene, Bloemfontein. Dit bied 'n landelike atmosfeer met 'n rustige en ontspanne atmosfeer asook gerieflike verblyf.

Verblyf bestaan uit 10 kamers, elk met hul eie badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, WiFi-internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe in. Geriewe sluit veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining in. Aandete en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis is naby die Vrystaat Stadion en stapafstand van verskeie restaurante soos Avanti, New York en Bella Casa af. Bloemfontein Mediclinic, Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en die Universiteit van die Vrystaat is almal naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hester O
5.0
Gerieflik, sentraal en veilig. Baie gerieflik, sentraal en veilige verblyf.
Aug 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale plek vir ons naweek. Baie lekker gebly en vriendelike ontvangs.
Jul 2025
Chantal D
5.0
Vriendelike diens, baie lekker. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2025
Corlia M
Saam met vriende
5.0
Heerlik, veilig, ontspanne. Heerlik gekuier. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Sal beslis weer terugkeer.
Jun 2025
Helene B
5.0
Baie sentraal geleë, veilig en goed toegerus. Ek het lekker gebly. Die kamer is klein maar skoon met alles wat ek nodig gehad het.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 61 Presidentsteyn Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Oakwood Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 903
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 903
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 903
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Presidentsteyn Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56aed6a64db1101f3d9cb9a3736de5eef5336773bb5ac1bba28c77af3f8b2f5433658fae4c22247039e01940e14db36de4a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 902 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 61 Presidentsteyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105102379919 26.207332536578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang