Successfully reported
+16

Oars Akkommodasie

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 102, Brucken Street, Luderitz, Karas
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oars Akkommodasie is sentraal in die kusdorpie Lüderitz geleë.

Verblyf word gebied in 2 en suite-kamers en 1 basiese selfsorg-eenheid. Albei kamers is ingerig met elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinseenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n stapelbed, 'n aparte stort en toilet, asook 'n kombuisie.

Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Alle gaste het toegang tot 'n onderdakbraai-area.

Die eiendom is 80 m vanaf die naaste restaurant geleë. By die instansie kan toere na die Kiochab-duine, Elizabethbaai en bootritte gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erf 102, Brucken Street, Luderitz, Karas
  • Gaste dink Oars Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 102, Brucken Street, Luderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe153bcea6eade4159ea91c56ba83ef083a7ed482b969a06b9969eb2ba91061030ab928e9b0e88feaaa12603067773443dc82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Erf 102 Brucken Street Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.649474188327 15.155875123644
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang