Successfully reported

Oase A

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Werner P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlike plek. Baie lekker, alles is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjani B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly. Stapaftand van die strand. Wonderlike ligging met uitstekende uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Oase A
Sjani, baie dankie vir jou positiewe review! Dit word opreg waardeer.

Adele C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Fantasties. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neliswa M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Amazing getaway. Breathtaking place, was very relaxing. Just need a touch here and there but it was good. The host made sure we are comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Oase A
Neliswa, so pleased to hear you enjoyed your stay. Thanks for your visit!

Heidi S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie lekker plek om te bly as jy nie wil strand toe ry nie. Ons het heerlik gebly. Die huis is loopafstand van die strand af. Die uitsig oor die see van die meeste vertrekke was aangenaam. Net een opmerking: neem jou eie badhanddoeke, dit word nie voorsien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Oase A
Dankie vir jou resensie, Heidi. Baie bly dat julle dit geniet het! Vriendelike groete, Estelle

Mariette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Teleurstellend. Die huis het baie instandhouding nodig, en daarom sal ek dit nie aanbeveel nie. Ons gasvrou was egter baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elma
Oase A
Mariette, dankie vir jou review. Ek is so jammer dat jou akkommodasie teleurstellend was. Ons neem jou terugvoer ernstig op en sal beslis ondersoek instel en ons bes doen om daarop te verbeter! Vriendelike groete, Estelle

Frik W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Familie vakansie. Oase A is ruim en 'n lekker leefruimte met alles wat mens nodig kan kry. Die uitsig is fantasties!

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elma
Oase A
Frik, dankie vir jou resensie! Kom kuier gerus weer.

Gail G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Fantastic views, everything you need and more. Most enjoyable stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Oase A
Dear Gail, I am so pleased to know you enjoyed your stay. Thanks for doing this positive review. We appreciate your suggestions about things we can implement to better the experience, and we are happily working on those. Kind regards. Estelle

Louis K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Good. Needs some maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elma
Oase A
Louis, baie dankie vir jou terugvoer op Oase A. Dit word waardeer. Vriendelike groete, Estelle

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elma
Oase A
Hi Sharon, Thanks for your review. We appreciate your feedback, and have already put measures in place to address these issues. Warm regards, Estelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 177 Steenbras Street, Buffels Bay, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7035cf8fb64d3c5cf2b4386e947d83c982d9279a44b8e0f70bce45a9847eefb3ee931688a8b32bf8357598843ff984463295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 177 Steenbras Street Buffels Bay 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.087924900825 22.974058052115
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang