Oase Haus
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anton Lubowski Avenue, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R4 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Oase Haus is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Swakopmund, met asemrowende uitsigte oor die duine. Die huis is ontwerp vir beide gedeelde en privaat wegbreke en kan gemaklik tot 8 gaste akkommodeer.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Een van die badkamers is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende 2 badkamers slegs met 'n stort toegerus is.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Met 2 vermaak- en leefareas, 'n binnenshuise kaggel en braaigeriewe, bied hierdie huis 'n ruim en uitnodigende ontsnapping, perfek geleë aan die rand van die Namibiese duine.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 94
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Anton Lubowski Avenue, Swakopmund, Erongo
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anton Lubowski Avenue, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang