Oasis
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Feb 2025 tot 28 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 384 New Road, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 450R1 838 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Oasis is 'n gerieflike en outentieke drieslaapkamerhuis wat slaapplek aan 7 gaste bied in Nieu-Bethesda.
Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Elke kamer het 'n haardroër en elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n bababad, bababedjie en baba-eetstoel.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, binnebraai, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefareas het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.
Daar is 'n lieflike, sonnige stoep met 'n tafel en stoele waar gaste kan braai en kinders en honde het 'n omheinde erf om in te baljaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Malinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 384 New Road, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap
- Gaste dink Oasis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 384 New Road, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang