Oasis in the Wild
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4189 Leeu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oasis in the Wild is 'n lieflike eko-vriendelike woonstel in Marloth Park en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel bied 'n unieke ervaring met vrylopende diere, insluitend kameelperde, sebras, koedoes, wildebeeste, vlakvarke, rooibokke en verskeie ander klein bokkies wat op die perseel sigbaar is.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en 'n gemaklike rusbank.
Komplimentêre WiFi en parkeerplek onder 'n motorafdak is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot 'n plonspoel en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Poppy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4189 Leeu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Oasis in the Wild het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4189 Leeu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang