Successfully reported
+9

Oberon 40 B

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40B Oberon Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oberon 40 B is in Saldanha aan die Weskus geleë en bied gerieflike verblyf in 20 eenhede.

Hierdie eenhede het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 4 driekwartbeddens. Die en suite-badkamer aan beide kante van die eenheid het 'n stort. Neem asseblief kennis dat daar geen deur is nie en dat die eenhede deur 'n kas geskei word.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, ketel en mikrogolf. Neem asseblief kennis dat die eenhede nie 'n stoof het nie, die kombuisie is slegs vir opwarmkos met basiese eetgerei.

Ons is sentraal geleë in Saldanha, net 'n entjie se stap vanaf die winkels en strand.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eureka Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 40B Oberon Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40B Oberon Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8984bff1e7cf35af521dd5d213894f02ba7a7626b73ba1229d1275c085802897facc1b15a84640b7a2bddbdacf309908ff60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 40B Oberon Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0053064 17.942899193254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang