Obrigado Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Marais street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Obrigado Guest House poog om 'n stil rusplek te skep vir mense van alle vlakke van die samelewing wat 'n veilige en gemaklike verblyf benodig. Die gastehuis is in die pragtige dorpie De Aar geleë.
Obrigado bied verblyf in ses slaapkamers wat elk toegerus is met lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en DStv. Een kamer het 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer, terwyl die ander vyf kamers twee enkelbeddens het, met 'n stort en 'n toilet per kamer.
Kenmerke sluit in eetkwartiere, 1 onderdak braaigeriewe buite en 1 binnebraai, en 'n veilige parkeerarea met afstandbeheerhek asook kamerageriewe. Draadlose internetgeriewe is ook beskikbaar en gratis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 18 Marais street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Marais street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang