Successfully reported
+35

Ocean-View Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Korhaan Laan, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ocean-View Apartments is in Jacobsbaai, Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek.

Die huis bied twee smaakvol gemeubileerde selfsorg-eenhede op die boonste verdieping van die eiendom, albei met 'n TV met DStv, Showmax en Netflix, tesame met gratis WiFi, privaat badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, yskassies, mikrogolwe, lugbraaiers, eierkoker, broodroosters en ketels.

Die eiendom spog met pragtige uitsigte oor die see vanaf die balkon. Beide eenhede is toeganklik via twee trappe.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rousseau M
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend en gerieflik. Dit was besonders lekker. Mooi uitsig en die geriewe is gemaklik, skoon en netjies. Ons was baie vriendelik verwelkom deur De...
Sien meer
Aug 2025
Wikus S
Gesin met tieners
5.0
Thanks, we enjoyed our stay. We'll definitely be back. Well located and very neat self-catering accommodation. Friendly owners. Reasona...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Robin M
5.0
Had all we wanted. Loved the place - loved the location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Tobie V
Gesin met tieners
5.0
Rustige, ruim en netjiese woning met mooi uitsigte oor die see. Netjies en skoon met fantastiese uitsig oor die see. Ook lekker ruim plek op die tweed...
Sien meer
Jan 2025
Elsee L
Saam met lewensmaat
5.0
Great and wonderful! Dee and Hans are very friendly and made us feel at home immediately. The room is beautiful and seeing the ocean an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17 Korhaan Laan, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean-View Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Korhaan Laan, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2277f79241c5f4fa349691d38e9d4679f15cdc0515797265a2c9c6684768845aa243c2efa473533b626ca37c0c2bb0b61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 17 Korhaan Laan Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.9721888 17.8866074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang