Successfully reported

Ocean Apartment

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Eugene R
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie lekker plek met 'n mooi uitsig en veilig. Ons het baie lekker gebly, plek was baie mooi en skoon. Naby die see met 'n lekker see-uitsig. Veilig met sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlike tyd en verblyf by Ocean Apartment. Ocean Apartment is 'n pragtige selfsorg woonstel met 'n wonderlike see uitsig. Die woonstel self is pragtig en mooi gemeubileerd. Die dekor in die woonstel is pragtig. Die meubels en beddens is gerieflik en die woonstel het alles wat 'n mens nodig het. Daar was 24 uur sekuriteit wat wonderlik was. En 'n mens stap uit die kompleks direk op die strand. Ek sal enige tyd Ocean Apartment aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janita
Ocean Apartment
Hi Jacques. Delighted you had a great stay.

Tabisa N
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Pleasurable stay. We enjoyed our stay. We even walked to the beach; it is situated close to the beach and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janita
Ocean Apartment
Hi Tabisa. Really pleased you enjoyed your stay.

Jane Pieters P
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Lekker gebly, pragtige see uitsig. Woonstel het redelik alles wat 'n mens benodig, dit is bietjie kleiner as die foto's, maar glad nie ongerieflik nie. Netjies en skoon, goeie ligging, paadjie af strand toe voel ook veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lyn S
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Comfortable stay and cost effective. The apartment was lovely and had everything that we needed. There were a couple of things that were annoying; the first was that the swimming pool fountain stays on throughout the night and is really quite loud. The curtains in the main room are quite thin, with no blind or blackout, so the lights from the complex shine through. As much as the linen on the beds was clean and of good quality, the pillowcases were very creased, and I just hoped that they had been changed before we stayed there. All in all, I will definitely return but hope that the few issues above can be sorted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Caryn A
1 nag
3.4
Mei 2025

No WiFi - No TV. No WiFi as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Janita
Ocean Apartment
Hi Caryn. Unfortunately a large part of Port Elizabeth was down due to MetroFibre being down. It was completely out of my control. The TV is linked to the WiFi and that is why you couldn't access the TV.

Quintin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies skoon en veilig. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig, baie skoon, netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janita
Ocean Apartment
Hi Quintin. So happy that you enjoyed everything about our apartment.

Van G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Luukse verblyf. Pragtige woonstel naby die strand. Smaakvol en gerieflik gemeubileer. Hou van elektroniese toegang tot woonstel. Sou net graag bietjie melk en dalk 'n beskuit wou hê, reis ver en kom nie dadelik by 'n winkel uit nie. TV werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janita
Ocean Apartment
Really pleased you had a good stay.

Philip D S V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Alles daar vir 'n lekker bly. Baie mooi, skoon, ruim en netjies. Mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janita
Ocean Apartment
Really pleased you had a good stay at our apartment.

Billy V
1 nag
4.6
Okt 2024

Beautiful but not able to fully enjoy. Great apartment and location, but we had no power for two days that was not their fault.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Janita
Ocean Apartment
Hi Billy. Thank you for your understanding regarding the electricity. But I'm pleased you had a good stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Janita Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 894
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 894
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 894
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Summerseas 60, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c2cac15b0ed70883508a1485802ee903d7f28a514ca533b3cdaffc63536b962faad4805042805064b635d0844ca369fd798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R894 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Marine Drive Summerseas 60 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.986935 25.671501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang