Successfully reported
+24

Ocean Bed

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Hart Street, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ocean Bed is geleë in Gonubie, 'n klein dorpie sowat 15 minute se ry vanaf Oos-Londen. Gonubie bied 'n bietjie van alles vir almal en is bekend vir sy promenade wat strek vanaf Gonubie-punt tot by die hoofswemstrand, wat langs die Gonubie-riviermond is.

Ocean Bed bied 3 oopplan-eenhede. Elkeen is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid, met al die basiese dinge wat nodig is om 'n ontspannende, gemaklike tyd te geniet. Ocean Bed maak voorsiening vir óf 2 volwassenes en 2 kinders óf 3 volwassenes. Die eenhede sluit 'n gemonteerde TV en eie braaigeriewe in. Linne kan voorsien word, maar gaste sal hul eie handdoeke moet saambring.

Gaste het toegang tot veldryparkeerplek en 'n afstandbeheerde hek. Die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Ocean Bed is stapafstand vanaf die gesinsvriendelike Gonubie-hoofstrand, talle visvangplekke, 'n Superspar vir jou daaglikse behoeftes, OTM'e, die bekende Voëlskuiling en verskeie koffiewinkels langs die strand. Jy kan ook bekende name soos KFC, Steers, Roman's Pizza, ons plaaslike Ninnas en Guido's-familierestaurant vind net 'n entjie weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 3 Hart Street, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean Bed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Hart Street, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5290842fd674ed00c3af65a6b1fd439ebeebc347df0b3b808bb4d0699c90b6289d5252f6d41b06ad0e2baeaeca8dbadc8d63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 3 Hart Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.944099368048 28.024680018425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang