Ocean Breeze
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Sandy Lane, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Ocean Breeze bied gemaklike verblyf in Port Nolloth, ideaal geleë binne loopafstand van die hawe.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 3 geniet, en vir vermaak is daar 'n muurgemonteerde TV en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan die dag begin met 'n oggendkoffie op die gemeubileerde balkon en gebruik maak van die braai-area en veilige parkering. Die Promenade, see en strand, en winkels is ook binne loopafstand vir diegene wat die omgewing wil verken.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nico Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 72 Sandy Lane, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Sandy Lane, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang