Successfully reported
+45

Ocean Breeze 35

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Ellock Street, Warner Beach, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Breeze 35 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Warner Beach, Winklespruit, en spog met see-uitsigte en direkte strandtoegang.

Dié woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek. Gaste kan gemeenskaplike geriewe in die kompleks, wat 'n swembad en braaigeriewe insluit, geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en sluit sleepwaparkeerplek in. Die kompleks is gerieflik naby winkels en die N2-hoofweg geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Shafieka D
Saam met lewensmaat
5.0
We had a fantastic stay. The unit was exactly as shown on the website. It had everything we needed for a relaxing weekend. We loved tha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Daniel C
5.0
Die eenheid was ruim en goed ingerig. Ons het so lekker gebly. Rustig en mooi. Ocean Breeze 35 is 'n pragtige eenheid. Goed ingerig en het alles wat '...
Sien meer
Jun 2025
Noxolo J
Saam met vriende
5.0
Wonderful. The house is so clean and beautiful, the location is superb and much closer to the beach. Everything was top, I will definit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Vanessa A
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and pleasant accommodation. Our family was very happy with our stay at 35 Ocean Breeze. It has all the necessary amenities ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jacqueline S
Gesin met klein kinders
5.0
Well recommended for families hoping to go to the beach every day. Nice location. The place is well looked after. Great care is taken f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 47 Ellock Street, Warner Beach, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze 35 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Ellock Street, Warner Beach, Winkelspruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74b7dc9d309a64bb473ffc0c9da024893a4b5c377283c05b62f90d0ee20629528e3f2c80a936241284bcd5ebc6f3269158ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 47 Ellock Street Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092879922218 30.861680466104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang