Successfully reported

Ocean Breeze 42

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Sonja V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Definitely recommended! It was great. Warm welcome from the security. Clean and well situated. Swimming pool is great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

All good. All go, just the door lock faulty. Needs to be changed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Peaceful and calm. Wonderful place, very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dineo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Nice. Very good, but the small insects were my worry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2025

Beautiful complex. This unit was beautiful and peaceful. The place was so neat and tidy. They had top security. Will definitely book again and recommend to other people as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liezl G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2025

Glad nie wat op die foto's geadverteer word nie en 'n teleurstelling. Ons was teleurgesteld oor wat die stand van die meubels binne in die woonstel was; dit is stukkend en krap jou. Die plek is glad nie onderhou nie. Dit is glad nie 'n weerspieëling van wat op die foto's geadverteer word nie. Die beddegoed en woonstel self was darem baie mooi skoon gemaak deur die personeel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Ilke
Ocean Breeze 42
Beste Liezl. Dit is die eerste keer dat ons 'n klagte oor die meubels ontvang. Ons sal dit ondersoek. As julle ons gekontak het terwyl julle daar was, sou ons onmiddellik kom kyk het. Die woonstel is soos in die foto's geadverteer. Daar is wel 'n nuwe TV en 'n ander koffietafel vandat die foto's geneem is.

Jc O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Skoon en netjiese eenheid naby aan die see. Skoon en netjiese eenheid naby aan die see. Ons was daar vir die Comrades en het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Precious N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Quite and secure place. Place was neat, warm welcome by the security guard. The pool was big and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Sep 2024

Not bad. The stay was nice; however, the neighbours made a big noise on the first night and the last few nights we were there, so that kept us awake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dean D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Rustig. Ja, net die plek het nie see-uitsig nie, maar darem die swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ilke
Ocean Breeze 42
Baie dankie vir die resensie, Dean, en bly om te hoor dat dit rustig was. Ons stipuleer duidelik in ons advertensies dat die eenheid nie see-uitsig het nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ilke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Ellcock Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZjQ4NjZlLWJmMGMtNDJhNS1iZWUwLTk2YjgwMWE1YmU3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 5 mense 37 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092784 30.861471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang