Ocean Breeze
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 West Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean Breeze is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Uvongo, wat 'n ontspannende en gemaklike toevlugsoord vir gesinne en vriende bied.
Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die hoofslaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort het. Die tweede badkamer is apart en het slegs 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n volledig toegeruste kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan die privaat tuin met braaigeriewe geniet, ideaal vir buite-etes en ontspanning. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Ocean Breeze is ideaal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en die strand, perfek vir 'n ontspanne kuswegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 West Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 West Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang