Ocean Breeze 7
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 20 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R780 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Breeze 7 is 'n selfsorgwoonstel met skouspelagtige see-uitsigte. Dit is in 'n kompleks op Manaba-strand langs die Suidkus geleë en bied gaste direkte toegang tot die strand. Die Suidkus het ook baie blouvlagstrande wat gaste kan verken.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbythoekie, asook 'n etenstafel en stoele. Die leefarea is ingerig met twee rusbanke en 'n platskerm-TV.
Die skuifdeure lei na die balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het. Hierdie ruim balkon bied gaste 'n wonderlike ruimte om te ontspan en die pragtige uitsigte oor die see te geniet. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad binne die kompleks en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 20 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Breeze 7 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 20 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang