Successfully reported

Ocean Breeze

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Chandre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderful. Baie lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherina M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

En rustig. Ons het baie lekker gebly. Al wat ek sal aanbeveel, is dat daar 'n TV moet ingesit word, want dit raak baie stil sonder een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma d
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Gerieflik, goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die plek is groot en ons kon almal (6) gerieflik tuisgaan. Dit is volledig toegerus met alles wat 'n mens benodig en binne stapafstand na Santos strand. Dit is wel geleë op 'n besige pad wat ligte slapers kan steur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2025

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Darleane S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2024

Relaxing stay with beautiful views. It was a very pleasant stay. We all enjoyed it so much. The flat is nice and spacious and the view is amazing. Instructions on where to find the keys are very clear. Will definitely book there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 580
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Weston Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe16ab1245f6fadc3e53fa9f8d9396b67a215853ec1c54c27f7b4593059bf44fb0443020b242a3e8a1434eeabe4ace75ea596?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 22 Weston Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1724814 22.1241358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang