Successfully reported
+23

Ocean Breeze 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Breeze 8 is op die eerste verdieping voor die swembad in 'n veilige kompleks in Manaba Beach aan die Suidkus geleë. Dié kompleks bied direkte toegang tot die strand en spog met 'n pragtige tuin wat dit 'n ideale keuse vir 'n vakansiebestemming maak.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n sitkamerstel en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Die skuifdeure lei na die groot balkon wat met 'n wonderlike see-uitsig spog. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 416

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA928fb6e8c4ad97e72dc163157ffbb6269fa781c2fb47395c790f7ad661e98b43914bbd3544a5b5298550132caf98424050ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 12 Forest Road Manaba Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8560848 30.3767533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang