Successfully reported
+23

Ocean Breeze 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Breeze 8 is op die eerste verdieping voor die swembad geleë en is in 'n veilige kompleks in Manaba Beach aan die Suidkus geleë. Dié woonstel het direkte toegang tot die strand en 'n goed versorgde tuin, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n vakansiebestemming.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak; en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Die skuifdeure maak oop op die ruim balkon wat spog met wonderlike see-uitsigte. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 414

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7be4e0a04d496a2c5bbedf2ab211189994835ffa80b48b6e819625fc08b2d74ecb9fc209e2040f442f8f7e61b4c8ba406619?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 12 Forest Road Manaba Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8560848 30.3767533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang